skaduwee - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Skaduwee.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skaduwee | skaduwees |
IPA: [ˈskɑːdəviə̯, ˈskɑːrəviə̯], meervoud: [ˈskɑːdəviə̯s, ˈskɑːrəviə̯s]
سْكَادِڤَِي , meervoud: سْكَادِڤَِیسْ
skádewé, meervoud: skádewees
Donkerte wat ontstaan as ligstrale nie kan deurdring nie.
’n Maansverduistering vind plaas wanneer die maan direk agter die Aarde in sy skaduwee inbeweeg.
Bang vir sy eie skaduwee (onnodiglik bang wees).
Iemand in die skaduwee stel (iemand oortref).
Soos 'n skaduwee volg (onafskeidbaar wees).
Skyn nóg skaduwee van bewys (hoegenaamd geen bewys nie).
Jy kan nie in sy skaduwee staan nie (nie sy gelyke nie).
'n Boom gooi altyd 'n skaduwee (ouers se 'n invloed is in hul kinders te bespeur).
Niks groei in 'n groot boom se skaduwee nie (mense onder 'n groot persoonlikheid kry dikwels nie kans om self te ontwikkel nie).
| Vertalings: skaduwee | |
|---|---|
| Arabies: ظلّ (zill) (ar), فيء(ar) (fai') Duits: Schatten(de) Engels: shadow(en) Frans: ombre(fr) Goties: 𐍃𐌺𐌰𐌳𐌿𐍃(got) (skadus) Grieks (Dhimotiki): σκιά(el) (skja) Grieks (Katharewoesa): σκιά(el) (skja) Herero: omuzire Interlingue: ombre(ie) Italiaans: ombra(it) Kasjoebies: ceniô(csb) Klingon: QIb Latyn: umbra(la) Luxemburgs: Schiet(lb) | Moldawies: umbră Nederlands: schaduw(nl) Roemeens: umbră(ro) Russies: тень(ru) (ten) Spaans: sombra(es) Swahili: kivuli(sw), kifuli(sw) Sweeds: skugga(sv) Turks: gölge(tr) Turks (Osmaans): گولگه(osm) (gölge) Venda: murunzi Volapük: jad(vo) Xhosa: isithunzi Zoeloe: isithunzi(zu) |