skedel - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
skedel skedels

ske•del

(anatomie) Die dekbeendere van die kop wat die harsings beskerm

  1. Die mensebeendere lê nog net so tussen die kerkbankies, maar die skedels is in rye op rakke gepak.[1]

Skelet, kop, liggaam

Vertalings:
Engels: skull(en) Frans: crâne(fr) Nederlands: schedel(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skedel.

  1. Dwars: Mymeringe van 'n gebleikte Afrikaan Max du Preez Penguin Random House South Africa, 2010, ISBN 1770201351, ISBN 9781770201354

Kategorieë: