skuld - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
skuld skulde
  1. Geldelike verpligting; 'n bedrag geld wat nog nie betaal is nie.

  2. Fout; sonde; 'n verantwoordelikheid wat aan iemand vir 'n laakbare gebeurtenis of toestand toegeskryf word.

  3. Die man is swaar in die skuld. Die handelaar loop altyd die risiko dat skulde nooit vereffen sal word nie.

  4. Hy kry die skuld vir die besigheid se ondergang. Dis jou skuld wat die water uitgeloop het.

Vertalings: Geldelike verpligting
Engels: debt(en) Nederlands: schuld(nl)
Vertalings: Fout; sonde.
Engels: guilt(en) Nederlands: schuld(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek skuld
Verlede Tyd ek het geskuld

Iets skuldig wees; wat jy aan 'n persoon moet terugbetaal.

Ek skuld jou nog 'n ete.

Vertalings:
Engels: owe(en) Nederlands: schuldig zijn(nl)

Kategorieƫ: