slaag - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek slaag
Verlede Tyd ek het geslaag
Verlede deelwoord geslaagde

Om suksesvol te wees

  1. Die meeste matrikulante nóg het boonop vanjaar met matriekvrystelling geslaag, wat beteken dat hulle kwalifiseer om vir 'n graad te studeer.[1]
Vertalings:
Engels: succeed(en) Nederlands: slagen(nl)
  1. Maroela media; SA-nuus; Tania Heyns; 2020