sleutel - Wikiwoordeboek (original) (raw)
![]()
[1] Sleutels vir slotte.
![]()
[4]: 'n Nommer 12-moersleutel.

[5] 'n Diskant- (F) en bassleutel (G) met die name van die note langsaan.
sleu•tel
- Instrument waarmee 'n slot oop- of toegesluit word.
- (figuurlik) Iets wat aan 'n sleutel herinner of die funksie van 'n sleutel verrig.
- Kode waarmee 'n raaisel opgelos, 'n geheim ontsyfer of 'n syferslot geopen word.
- (gereedskap) Gereedskap om boute en moere vas te draai (soos 'n moersleutel).
- (musiek) Musieksimbool aan die begin van 'n notebalk wat die toonhoogte van die note aandui.
- 'n Sleutel bestaan meestal uit 'n spesiaal geslypte stuk metaal, met groewe, bulte en gate wat dit in 'n slot laat pas.
- Goeie punte op skool nie al sleutel tot sukses in die sakewêreld nie.
- Ons het ongelukkig nie die sleutel om die geheime skrif te ontsyfer nie.
- Gee asseblief vir my die nommer 10-sleutel aan.
- Daar is drie soorte sleutels wat in moderne musieknotasie gebruik word: F, C en G.
loper, slot, sluit