slukderm - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Die slukderm van 'n mens (in rooi).

Afrikaans (af)

Samestelling van sluk en derm.

Enkelvoud Meervoud
slukderm slukderms
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
slukdermpie slukdermpies

sluk•derm

(anatomie) 'n Orgaan van die spysverteringstelsel wat voedsel (ná die kou- en slukproses) na die maag afvoer.

Tydens die slukproses, beweeg kos van die mond af deur die farinks in die slukderm in.

Vertalings: slukderm
Frans: œsophage(fr) m Latyn: oesophagus(la) m Nederlands: slokdarm(nl) m Russies: пищевод(ru) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor slukderm.

Kategorieë: