soldaat - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

'n Duitse soldaat.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
soldaat soldate
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
soldaatjie soldaatjies

sol•daat

  1. (beroepe) (militêr) Iemand wat in die leër diens doen.

  2. (dierkunde) Termiet of mier wat die nes verdedig en op rooftogte uitgaan.

  3. 'n Graf van die Onbekende Soldaat is 'n monument wat gebou is om die stoflike oorskot van een of meer ongeïdentifiseerde soldate te begrawe.

  4. Die soldate wat die kolonie beskerm het sterk kake en gepantserde koppe.

Vertalings: soldaat
Engels: soldier(en) Nederlands: soldaat(nl)

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord soldaat m soldaten
Verkleinwoord soldaatje soldaatjes

Hulp:IPA: [sɔɫ.ˈdat]

sol•daat

  1. (beroepe) Soldaat
  2. (dierkunde) Soldaat; termiet of mier.