soort - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
soort soorte

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

'n Groep mense, dinge of diere wat dieselfde eienskappe en kenmerke het.

Voorbeeldsinne

Wat se soort sop is dit?

Soort soek soort.

Vertalings

Vertalings: soort
Engels: type(en) Nederlands: soort(nl)

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=soort&oldid=198854"

Kategorieë: