soos - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voegwoord
soos

Uitspraak

Hulp:IPA: [suə̯s]

Voegwoord

Betekenisse

(palindroom) Tref 'n vergelyking tussen twee goed; op dieselfde wyse; in dieselfde graad; van dieselfde soort.

Voorbeeldsinne

Hy is so lelik soos die nag.

Vertalings

Vertalings: soos
Engels: like(en) such as(en) Nederlands: zoals(nl) Duits: wie(de)

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=soos&oldid=227129"

Kategorieë: