spesie - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Inhoud
Gereedskap
Aksies
Algemeen
- Skakels hierheen
- Verwante veranderings
- Laai lêer
- Permanente skakel
- Bladinligting
- Haal dié blad aan
- Kry verkorte URL
- Switch to legacy parser
Druk/uitvoer
Ander projekte
Voorkoms
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| spesie | spesies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| spesietjie | spesietjies |
Woordafbreking
spe•sie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(biologie) Groep lewende wesens wat 'n aantal kenmerke deel en onderling kan voortplant; 'n onderdeel van 'n genus.
Voorbeeldsinne
In biologie is 'n spesie die basiese eenheid van biodiversiteit.
Hiperonieme
Hiponieme
Vertalings
| Vertalings: |
|---|
| Engels: species(en) Nederlands: soort(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor spesie.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=spesie&oldid=201586"