spieël - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
spieël spieëls
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
spieëltjie spieëltjies

Uitspraak

(lêer)

Woordafbreking

spie•el

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

'n Gladde oppervlak, gewoonlik van glas, met weerkaatsende materiaal aan die onderkant geverf, wat lig weerkaats om 'n beeld te vorm van wat daarvoor is.

Voorbeeldsinne

Spieëltjie, spieëltjie sê vir my, hoe sien die ander mense my.[1]

Vertalings

Vertalings:
Engels: mirror(en) Nederlands: spiegel(nl) m Sotho (Noord-): selpone Sotho (Suid-): selpone(st) Tswana: selpone(tn)

Verwysings

  1. Bobby van Jaarsveld; 2009