spoel - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Spoel koperdraad
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| spoel | spoele |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| spoeltjie | spoeltjies |
'n Silindriese vorm waarom 'n vesel of draad gewikkel kan word (in spin, weef, masjiennaaldwerk of elektronika)
- Om die pot te versier, benodig jy: koper of martiaan rooi akrielverf, oker spuitverf en 'n spoel koperdraad.[1]
| Vertalings: |
|---|
| Engels: coil(en), spool(en) Nederlands: spoel(nl) v/m |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | spoel |
| Verlede Tyd | ek | het gespoel |
| Teenwoordige deelwoord | spoelend | |
| Verlede deelwoord | gespoelde |
Om aan lopende water bloot te stel
- Kusweg in die Strand het dié naweek weer onder seewater en sand gelê nadat die water oor die seemuur gespoel het.[2]
| Vertalings: |
|---|
| Engels: flush(en) Nederlands: spoelen(nl) |