spoorweg - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

'n Spoorweg.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
spoorweg spoorweë

Hulp:IPA: [ˈspoːrwɛx]

spoor•weg

  1. Treinspoor; verkeersweg vir treine; ewewydige metaalspore waarop 'n trein ry.

  2. Treindienste; vervoerstelsel wat passasiers en goedere te spoor vervoer.

  3. 'n Spoorweg is 'n spesiale tipe pad vir treine.

  4. Die Nederlands-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy in 1887 gestig en het 'n lisensie gekry om die spoorweë van die Zuid-Afrikaansche Republiek te bou en bedryf.

Vertalings: spoorweg
Engels: railway(en), railroad(en) Nederlands: spoorweg(nl), spoorbaan(nl) Pools: kolej(pl) Slowaaks: železnica(sk) Sloweens: železnica(sl) Tsjeggies: železnice(cs)

Kategorieë: