spring - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Afrikaans (af)
Werkwoord
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | spring |
| Verlede Tyd | ek | het gespring |
Betekenisse
Jouself deur die lug werp.
Engels (en)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | spring | springs |
Betekenisse
- Veer, 'n komponent gewoonlik van staal, wat terugkeer na sy oorspronklike vorm wanneer hy vervorm word.
- Fontein.
- Lente.
Werkwoord
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | spring |
| he, she, it | springs | |
| Verlede Tyd | sprang | |
| Verlede Deelwoord | sprung | |
| Teenwoordige Deelwoord | springing |