spyker - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
spy•ker
IPA: [spy'ker]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| spyker | spykers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| spykertjie | spykertjies |
1. 'n Metaal pen wat met 'n gewoonlik met 'n hammer in tipies hout ingekap word om iets daaraan te heg.
2. 'n Platvloerse verwysing na die seksdaad tussen individue.
3. 'n Persoon met wie die seksdaad uitgevoer kan word.
1. Die spyker was nie lank genoeg om die planke by mekaar te hou nie.
2. Hy het haar gevra hoeveel sy wou hê vir 'n spyker.
3. Sy is 'n lekker spyker.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | spyker |
| Verlede Tyd | ek | het gespyker |
1. Die inkap of vashegting deur metaalpenne in te kap.
2. 'n Platvloerse verwysing na seks met 'n ander.
1. Hy spyker die besware teen die deur vas.
2. Hy spyker haar elke dag.
1. vaskap, inkap, kap
2. naai, pomp
| Vertalings: |
|---|
| Engels nail(en) Nederlands nagel(nl) Russies гвоздь(ru) |