stap - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stap |
| Verlede Tyd | ek | het gestap |
| Teenwoordige deelwoord | stappend | |
| Verlede deelwoord | gestapte |
om te voet te beweeg, gewoonlik in die natuur
Die volgende items is ingesluit indien die volle roete van 190km gestap word.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stap | stappe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| stappie | stappies |