stel - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stel | stelle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| stelletjie | stelletjies |
Klomp voorwerpe wat bymekaar pas.
(sport) 'n Aantal potte in tennis wat direk na mekaar gespeel word.
Die koppies is deel van dieselfde stel.
'n Dubbelfout deur Nadal het die eerste stel aan Federer besorg.
| Vertalings: 1. Klomp voorwerpe wat bymekaar pas. |
|---|
| Engels: set(en), trap(en) Nederlands: stel(nl) |
| Vertalings: 2. 'n Aantal potte in tennis. |
|---|
| Engels: set(en) Nederlands: set(nl) |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stel |
| Verlede Tyd | ek | het gestel |
Iets in 'n sekere toestand bring.
Bewering; verklaring.
Beskikbaar maak.
Hy stel die masjinerie in werking.
In sy betoog stel die advokaat dat die verdagte onskuldig is.
Hy stel homself as kandidaat vir die presidentskap.
| Vertalings: stel |
|---|
| Engels: set(en), place(en), put(en), tune(en) Nederlands: stellen(nl) |
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | stel o | stellen |
| Verkleinwoord | stelletje | stelletje |
Hulp:IPA: [stɛl]
Stel, klomp voorwerpe wat bymekaar pas.
Item, twee mense wat lief vir mekaar is.
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van stellen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van stellen
- gebiedende wys van stellen
1.: Ik stel.
2.: Stel je?
3.: Stel!
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Sport in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands