sterf - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sterf |
| Verlede Tyd | ek | het gesterf, gestorwe |
Uitspraak
IPA: onbepaalde wys: [stɛrf]; verlede deelwoord: [xəˈstɛrf, xəˈstorvə]
Met Arabiese letters
onbepaalde wys: سْتَِرْفْ ; verlede deelwoord: خِسْتَُورْڤِی , خِسْتَِرْفْ
Werkwoord
Betekenisse
Ophou om te lewe, doodgaan.
Wisselvorme
Sinonieme
doodgaan, (Slaams-Afrikaans ook:) meniengal, wafaat
Vertalings
| Vertalings: sterf | |
|---|---|
| Duits: sterben(de) Engels: die(en) | Nederlands: sterven(nl) |
Nederlands (nl)
Uitspraak
Hulp:IPA: [stɛrf]
| (lêer) |
|---|
Werkwoord
Betekenisse
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van sterven
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van sterven
- gebiedende wys van sterven
Voorbeeldsinne
1.: Ik sterf.
2.: Sterf je?
3.: Sterf!
Eienskappe
Die gebiedende wys is hoofsaaklik (pejoratief).