stop - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stop |
| Verlede Tyd | ek | het gestop |
| Teenwoordige deelwoord | stoppend | |
| Verlede deelwoord | gestopte |
om 'n einde te maak aan vooruitgang of beweging
(kookkuns), (kleding) om 'n vulsel in te voeg in kos, kouse of 'n pyp
Mense doen heldhaftige dinge om ’n reaktor leeg te kry om die weghol reaksie te stop, of om die lek van vlambare gas in die gebou te stop.
My Sondagmiddagetes sluit elke maand iewers 'n gestopte hoender in met 'n heerlike sous daarby.[1]
| Vertalings: 1. 'n einde maak |
|---|
| Engels: halt(en) Nederlands: stoppen(nl) |
| Vertalings: 2. 'n vulling invoeg |
|---|
| Engels: stuff(en) Nederlands: stoppen(nl) |
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stop | stoppe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| stoppie | stoppies |
plek waar die rit onderbreek word
wat 'n bottel toemaak
dagga of tabak wat 'n pyp vul
Die hoogtepunt van die laatmiddag wildrit is die stop om jou bene te strek en die sonsondergang te bewonder.[1]
Sit die pruime in 'n bottel en vul dit met water en alkohol. Ons sluit die stop en sit dit vir vyf weke in 'n donker plek. [2]
Dat jy vanaand so lekker smaak? Dit is die skollie booi wat op die railway werk, Stoppies draai van sy railway geld.[3]