stroom - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stroom | strome |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| stroompie | stroompies |
(fisika) Massa wat in 'n sekere rigting beweeg, soos 'n vloeistof, groep mense, diere, elektrone, ander voorwerpe
- 'n Stroompie bloed soek uitweg deur die gras
Na laer lande, waar sy nattigheid
Die tingerige halmpies lawend was
Met lewensvog van fierste heldestryd.[1]
| Vertalings: |
|---|
| Engels: stream(en), current(en) Nederlands: stroom(nl) m |