sy - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud
Persoon 1ste 2de vertroulik 2de beleef 3de m 3de v 3de o
Onderwerp ek jy u hy sy dit
Voorwerp my jou u hom haar dit
Meervoud
1ste 2de vertroulik 2de beleef 3de
Onderwerp ons julle u hulle
Voorwerp ons julle u hulle

Hulp:IPA: [səɪ̯]

سَيْ

Onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord derde persoon enkelvoud vroulik.

Sy kam haar hare.

Sy klap hom teen die kop.

Vertalings: sy
Duits: sie(de) Engels: she(en) Esperanto: ŝi(eo) Engels: she(en) Goties: 𐍃𐌹(got) (si) Nederlands: zij(nl)
Enkelvoud
1. persoon 2. persoon_vertroulik_ 2. persoon_beleef_ 3. persoon_manlik_ 3. persoon_vroulik_ 3. persoon_onsydig_
my jou u sy haar dit se
myne joune u s'n syne hare dit s'n
Meervoud
1. persoon 2. persoon_vertroulik_ 2. persoon_beleef_ 3. persoon
ons julle, jul u hulle, hul
ons s'n, onse julle s'n u s'n hulle s'n

Dui besit aan.

Besitlike voornaamwoord van die derde persoon manlik.

Hierdie is sy kopie, nie joune nie.

Vertalings: sy
Engels: his(en) Nederlands: zijn(nl)
Enkelvoud Meervoud
sy sye

Die linker- of regterkant van 'n mens/dier/voorwerp.

Kante van 'n voorwerp, met uitsondering van die bo- en onderkant.

'n Vierkant het vier sye.

Vertalings: sy
Engels: side(en) Nederlands: zij(nl)
Enkelvoud Meervoud
sy -
  1. 'n Proteïendraad wat deur sekere insekte, veral die moerbysywurm op Wikispecies Bombyx mori vervaardig word

  2. Moerbei bome hou in die eerste plek verband met die sy-vesel kultuur (sy produksie) met China wat sy van kokonne gespin het so ver terug as 4 500 jaar gelede.[1]

Vertalings: sy
Engels: silk(en) Nederlands: zijde(nl)
  1. Moerbeie

Kategorieë: