taal - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| taal | tale |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| taaltjie | taaltjies |
IPA: [tɑːɫ], meervoud: [ˈtɑːlə]
تَالْ , meervoud: تَالِی
taal, meervoud: tále, tá-le
1. Kommunikasiemiddel van die mens, voortgebring deur die spraakorgane.
2. Taalgebruik.
3. Geheel van betekeniseenhede (tekens, geluide ens.) waarmee diere met mekaar kommuniseer.
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor taal.
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | taal v | talen |
| Verkleinwoord | taaltje | taaltjes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | taal | talen |
| Datief | taal | talen |