trou - Wikiwoordeboek (original) (raw)
- Inleiding
- 1 Afrikaans (af)
- 1.1 Woordafbreking
- 1.2 Werkwoord
* 1.2.1 Betekenisse
* 1.2.2 Voorbeeldsinne
* 1.2.3 Spreekwoorde en gesegdes
* 1.2.4 Vertalings - 1.3 Selfstandige naamwoord
* 1.3.1 Betekenisse
* 1.3.2 Voorbeeldsinne
* 1.3.3 Vertalings - 1.4 Byvoeglike naamwoord
* 1.4.1 Betekenisse
* 1.4.2 Voorbeeldsinne
* 1.4.3 Vertalings
- 2 Frans (fr)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die bruidegom sit die trouring aan sy bruid se vinger.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | trou |
| Verlede Tyd | ek | het getrou |
trou
In die huwelik bevestig; in die eg verbind word.
Ek trou op 5 September.
Trou is ’n ernstige saak.
Haastig trou bring gou berou (leer mekaar eers goed ken voor jy trou).
«Jakkals trou met wolf se vrou.»
Die son skyn terwyl dit reën.
Sy trou met die handskoen (by die afwesigheid van die bruidegom).
| Vertalings: trou |
|---|
| Engels: marry(en) Nederlands: trouwen(nl) Xhosa: enda |
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| trou | troue |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| trouetjie | trouetjies |
'n Verbintenis eerbiedig; getrouheid; eerlikheid; standvastigheid.
Die huwelik.
Jy kan op jou vriende se trou reken.
My troue is op 2 Januarie.
| Vertalings: |
|---|
| Engels: trust(en), faith(en) Nederlands: trouw(nl) |
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | trou | troue | |
| Vergrotend | trouer | ||
| Oortreffend | trouste |
Lojaal; op wie mens weer opnuut 'n beroep kan doen.
Hy is 'n troue werknemer vir sy baas.
| Vertalings: |
|---|
| Engels: faithful(en), loyal(en) Nederlands: trouw(nl) |
Frans (fr)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | trou m | trous |
| (met lidwoord) | le trou | les trous |
Hulp:IPA: [tʁu]