uitnooi - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | uitnooi |
| Verlede Tyd | ek | het uitgenooi |
uit•nooi
Iemand versoek om iets by te woon of aan iets deel te neem.
'n Privaatmaatskappy kan uit een of meer en hoogstens vyftig lede bestaan en mag nie die publiek uitnooi om aandele te koop nie.
| Vertalings: uitnooi |
|---|
| Engels: invite(en) Nederlands: uitnodigen(nl) |