veel - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | veel | vele | |
| Vergrotend | meer | ||
| Oortreffend | meeste |
veel
Baie; groot in aantal of hoeveelheid.
Daar is nie veel water in die dam oor nie.
Met te veel UV-straling kan die vel rooi kleur, brand, of selfs velkanker opdoen.
| Vertalings: veel |
|---|
| Engels: many(en), much(en) Nederlands: veel(nl) |
| Bywoord |
|---|
| veel |
Baie; dikwels.
Daar is nie veel hoop op reƫn nie.
| Vertalings: veel |
|---|
| Engels: many(en), much(en) Nederlands: veel(nl) |