verander - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek verander
Verlede Tyd ek het verander

ver•an•der

  1. Anders maak; sodanig aan iets werk of behandel dat dit anders word.

  2. Anders raak; 'n proses van veranderings ondergaan

  3. Die oog kan sy fokusafstand verander deur spiere wat die vorm van die lens verander.

  4. Sy het baie verander.

  5. wysig

verandering, veranderings, veranderinge

Vertalings: verander
Engels: change(en), alter(en) Nederlands: veranderen(nl)

Nederlands (nl)

Hulp:IPA: [vər.ˈɑn.dər]

ver•an•der

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van veranderen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van veranderen
  3. gebiedende wys van veranderen

1.: Ik verander.

2.: Verander je?

3.: Verander!

Kategorieë: