verdwyn - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verdwyn |
| Verlede Tyd | ek | het verdwyn |
| Teenwoordige deelwoord | verdwynend | |
| Verlede deelwoord | verdwene |
Ophou bestaan
Spoorloos word
Ten slotte, die laaste teorie wat deur die wetenskaplike gemeenskap aanvaar is oor hoekom die dinosourusse verdwyn het, is dié van klimaatsverandering in die Kryt. [1]
Die veroordeelde vroueslaner Jaco Swart het glo skoonveld verdwyn.[2]
| Vertalings: verdwyn | |
|---|---|
| Duits:verschwinden(de) | Engels:disappear(en) Nederlands:verdwijnen(nl) |