verlede - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Inhoud
Gereedskap
Aksies
Algemeen
- Skakels hierheen
- Verwante veranderings
- Laai lêer
- Permanente skakel
- Bladinligting
- Haal dié blad aan
- Kry verkorte URL
- Switch to legacy parser
Druk/uitvoer
Ander projekte
Voorkoms
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verlede | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Die voorafgaande tyd; wat vroeër gebeur het, maar verby is.
Voorbeeldsinne
Die hede is 'n moment in tyd wat waargeneem word tussen die verlede en die toekoms.
Vertalings
| Vertalings: |
|---|
| Engels: past(en) Nederlands: verleden(nl) |
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| verlede |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
Die kerk is glo net verlede week geverf.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=verlede&oldid=197074"