vernietig - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek vernietig
Verlede Tyd ek het vernietig
Teenwoordige deelwoord vernietigend
Verlede deelwoord vernietigde

ver•nie•tig

Om tot niks te reduseer of uit te roei.

  1. Die stof van die mynbedrywighede vernietig oeste. Dit vernietig lemoenboorde en groente.[1]
Vertalings:
Engels: destroy(en), annihilate(en) Nederlands: vernietigen(nl)
  1. Netwerk24; nuus; Susan Cilliers; 2025