vloeibaar - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Woordafbreking

vloei•baar

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend vloeibaar vloeibare vloeibaars
Vergrotend vloeibaarder vloeibaarders
Oortreffend vloeibaarste
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
vloeibare vloeibares
Bywoord
Oortreffend vloeibaarste
Intensiewe vorm
hoogsvloeibaar

Byvoeglike naamwoord

Betekenisse

Wat vloeibaar is.

Voorbeeldsinne

Omdat die materiaal so vloeibaar was, het dit vanself uitgeloop toe hy die deur oopmaak.

Sinonieme

fluïed

Vertalings

Vertalings:
Engels fluid(en) Nederlands vloeibaar(nl)

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=vloeibaar&oldid=204858"

Kategorieë: