vloeistof - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Druppel op die oppervlak van 'n vloeistof.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vloeistof | vloeistowwe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vloeistoffie | vloeistoffies |
Hulp:IPA: [ˈfluistɔf]
vloei•stof
(fisika) 'n Stof in vloeiende vorm; toestand waarin 'n stof nie sy eie vorm het nie, maar wel 'n eie volume het.
'n Vloeistof kan tot 'n vastestof vries, of na 'n gas verdamp.
| Vertalings: vloeistof |
|---|
| Engels: liquid(en), fluid(en) Nederlands: vloeistof(nl) Xhosa: ulwelo 11 |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor vloeistof.
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | vloeistof v/m | vloeistoffen |
Hulp:IPA: [ˈvluɪ̭.stɔf]
vloeistof
«Water is een vloeistof die tamelijk uitzondelijke eigenschappen bezit.»
Water is 'n vloeistof wat taamlik uitsonderlike eienskappe het.