volgende - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
volgende

vol•gen•de

Wat later kom; iets wat direk na iets anders moet gebeur.

Wat moet ek volgende doen?

Volgende jaar koop ons 'n nuwe motor.

Vertalings:
Engels: next(en) Nederlands: volgend(nl)

Kategorieë: