vos - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Vos.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vos | vosse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vossie | vossies |
Hulp:IPA: [fɔs]
vos
(dierkunde)
Vulpes vulpes, 'n roofdier met 'n bruinrooi pels en dik behaarde stert.(perdry) 'n Bruinrooi perd (vosperd).
Die vos het 'n skaap gevang.
Sy gryp haar vos aan die maanhare en galop weg. O, ek het 'n perd, 'n blink vosperd met 'n splinternuwe saal.
| Vertalings: vos |
|---|
| Engels: fox(en) Frans: renard(fr) m Nederlands: vos(nl) |