vrug - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Vrugte op 'n mark.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vrug | vrugte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vruggie | vruggies |
Van Latyn, fructus.
(plantkunde) Die eetbare vlesige produk van bome en plante.
Deel van 'n plant wat uit die blom ontwikkel en die saad vorm.
(figuurlik) Met voordeel/resultaat/opbrengs.
'n Waatlemoen is 'n soet, sappige vrug.
Die giftige plant dra 'n rooi vrug.
Die wikiwoordeboek kan met vrug gebruik word.
| Vertalings: |
|---|
| Engels fruit(en) Esperanto: frukto(eo) Nederlands vrucht(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor vrug.