vrye - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend vry vry, vrye vrys
Vergrotend vryer vryers
Oortreffend vryste
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
vrye vryes
Bywoord
Oortreffend die vryste

Attributiewe vorm van vry; nie gevangene of onder iemand se beheer nie; nie meer besig met iets nie.

  1. Dis jou vrye keuse of jy dit wil doen of nie.
  2. Sannie lees graag in haar vrye tyd.

«Vrye teuels gee.»

Iemand laat maak soos hy/sy wil.

Vertalings: vrye
Engels: free(en) Nederlands: vrije(nl)

Kategorieë: