vuurtoring - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Die vuurtoring by Umhlanga Rocks.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
vuurtoring vuurtorings

vuur•to•ring

'n Hoë gebou -gewoonlik by die kus- wat lig uitstraal om skepe te help om veilig hulle koers te bepaal.

Kaap Agulhas aan die suiderpunt van Afrika het 'n bekende vuurtoring.

ligtoring

Vertalings:
Frans: phare(fr) m Nederlands: vuurtoren(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vuurtoring.

Kategorieë: