wand - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
wand wande

Betekenisse

  1. muur
  2. 'n Fisiese afskorting, veral een wat keer dat materie of energie vrylik kan deurbeweeg.
  3. selwand

Voorbeeldsinne

Die wand van die fles is geïnsuleer om hitte binne te hou.

Engels (en)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord wand wands

Betekenisse

'n Staf of stokkie, hoofsaaklik verwysend na 'n towerstaf.