wekker - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

'n Wekker.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
wekker wekkers
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
wekkertjie wekkertjies

wek•ker

Toestel met 'n horlosie wat op 'n vooraf gestelde tyd 'n geluid kan maak.

Môre gaan besig wees, stel jou wekker om môreoggend 'n halfuur vroeër af te gaan.

Vertalings:
Engels: alarm clock(en) Nederlands: wekker(nl) Malgassies: famohamandry(mg)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wekker.

Kategorieë: