wimper - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Wimpers.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wimper | wimpers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wimpertjie | wimpertjies |
wim•per
(anatomie) Haartjie langs die rand van die ooglid.
Die analise van hoë-resolusie skanderings het onthul dat die Mona Lisa inderdaad wenkbroue en wimpers gehad het, wat agteraf verwyder is.
| Vertalings: wimper |
|---|
| Engels: eyelash(en) Nederlands: wimper(nl) |