winkel - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Oom Samie se winkel.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| winkel | winkels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| winkeltjie | winkeltjies |
Uitspraak
| (lêer) |
|---|
Woordafbreking
win•kel
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Plek waar goedere gekoop kan word.
Voorbeeldsinne
Die plaaslike winkel is die enigste besigheid in Vleesbaai, waar 'n mens al die noodsaaklike kruideniersware, visvanggoed en brandstof kan koop.
Vertalings
| Vertalings: winkel |
|---|
| Engels: shop(en) Nederlands: winkel(nl) |