wolk - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
wolk wolke
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
wolkie wolkies

(weer) samehangende versameling van meestal drywende waterdruppels of yskristalle in die lug

Wolke word gevorm wanneer waterdamp in die atmosfeer kondenseer in klein druppels of yskristalle, wat sigbare massas skep wat sonlig weerkaats en strooi.[2]

Vertalings:
Engels: cloud(en) Nederlands: wolk(nl)
  1. Etymologiebank (nl)
  2. Flight school USA