woon - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | woon |
| Verlede Tyd | ek | het gewoon |
Waar iemand/iets bly en leef; permanente behuising.
'n Nedersetting is 'n plek waar 'n groep mense woon of in die verlede gewoon het.
'n Krokodil is 'n groot reptiel wat in die water woon.
Die woord "Zoeloe" beteken letterlik "lug", maar vandag woon die amaZulu in KwaZulu-Natal, waar die "Vallei van 'n Duisend Heuwels" geleƫ is.
| Vertalings: |
|---|
| Engels: live(en) Nederlands: wonen(nl) |