As (original) (raw)
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
As kan na een van die volgende verwys:
Die As, kompetisie tussen die nasionale krieketspanne van Engeland en Australiƫ.
.as, agtervoegsel van domeinname in Amerikaans-Samoa.
Oorblyfsel van verbranding, die stoflike oorskot van 'n oorledene of die stof van 'n vulkaniese uitbarsting.
Spil waarom iets draai, soos die as van 'n planeet of die as van 'n wiel.
Die chemiese simbool vir arseen.
Voegwoord wat "indien" beteken.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir as.