Establishing mutual ground that enables counselling of religious cult victims (original) (raw)

2007

Abstract

Verskillende modelle van berading vir verskillende tipes mishandeling word in literatuur aangedui. 'n Model vir slagoffers van geestelike mishandeling aan die hand van godsdienstige kultes is egter nog in gebreke. Alvorens hierdie slagoffers berading kan ontvang moet 'n gemeenskaplike grond gevestig word. In hierdie artikel word eerstens gepoog om aan te dui hoe godsdienstige kultes 'n ander wereld vir hulle volgelinge skep, deur die bestaande stelsel van beinvloeding te vervang met 'n kultestelsel en sodoende 'n verandering in die identiteit en persoonlikheid van die volgeling teweeg te bring. Met die tot- standkoming van 'n ander identiteit en persoonlikheid word gedrags- verandering bewerkstellig. In die proses word volgelinge emosioneel afhanklik van die groep en antagonisties teenoor die buitewereld. Hierdie gedrag kompliseer die beradingsproses. In hierdie artikel word aangevoer aan dat een metode om hierdie slagoffers te bereik is deur hulle na 'n ...

Stephan Pretorius hasn't uploaded this paper.

Let Stephan know you want this paper to be uploaded.

Ask for this paper to be uploaded.