A rational approach to free-standing masonry walls : technical paper (original) (raw)
Civil Engineer in South Africa, 1988
Abstract
Mate en verhoudings of 'ontwerpe' van vrystaande mure word gewoonlik volgens die empiriese reels wat in die Nasionale Bouregulasies vervat is, beiaal. Hierdie benadering kan egter beperkende en onekonomiese resultate lewer. Om die ontwerp van vrystaande mure te rasionaliseer is ontwerpkodes, soos vervat in die Nasionale Bouregulasies, gebruik om 'n wye reeks muurhoogtes en stutkolomrangskikkings vir mure met of sonder 'n vogweerlaag te bepaal. Die strukturele tekortkominge van die Nasionale Bouregulasies se klousules oor messelbouwerk word ondersoek, sowel as die invloed van stutkolomrangskikkings op die sterkte van mure. Free-standing masonry walls are generally proportioned or 'designed' in accordance with empirical rules contained in the National Building Regulations. This approach can be both restrictive and uneconomical. Design charts, based on the codes of practice as listed in the National Building Regulations, are presented for a wide range of wall he...
Ronald Watermeyer hasn't uploaded this paper.
Let Ronald know you want this paper to be uploaded.
Ask for this paper to be uploaded.