A review of recent developments in labour-intensive construction in South Africa : technical paper (original) (raw)
1994
Abstract
In recent years increasing attention has been paid to the potential of using labour-intensive methods for the construction and maintenance of urban and rural infrastructure. This paper summarises the scope and scale of work carried out in South Africa. Most of this work has been on a project basis : there has been no long-term, large-scale programme for the development of urban infrastructure. The paper closes with an outline of a four-phased approach that could be used to implement a large programme using labour-intensive methods. Such a programme would result in increased employment opportunities per unit of expenditure, good quality economically efficient assets, and the creation of individual skills and local, regional and institutional capacities. Al hoe meer aandag is onlangs aan die gebruik van arbeidsintensiewe metodes vir die konstruksie en onderhoud van stedelike en plattelandse infrakstruktuur bestee. Hierdie verhandeling gee 'n opsomming van die werk wat in Suid-Afrika gedoen is. Die meeste van hierdie werk is op 'n projekbasis gedoen : daar was geen langtermyn-, grootskaalprogram vir die ontwikkeling van infrastruktuur nie. Die verhandeling sluit met 'n raamwerk vir 'n vierfasebenadering wat vir die implementering van 'n groot program wat arbeidsintensiewe metodes gebruik, geskik is. So 'n program sou verhoogde werksgeleenthede per uitgawe-eenheid, goeie kwaliteit- ekonomies doeltreffende bates en die ontwikkeling van individuele vaardighede en plaaslike, streek- en institusionele kapasiteite tot gevolg he.
Ronald Watermeyer hasn't uploaded this paper.
Let Ronald know you want this paper to be uploaded.
Ask for this paper to be uploaded.