Translations from Afrikaans to Hebrew, translated by other users. Ask to translate, translate, learn! (original) (raw)

LangCrowd.com Users

en es ru de it fr pt id uk tr

Login Registration


Translation from Afrikaans to Hebrew:

Hy wou nie my hand skud nie.

Gee my 'n vel papier.

Tom wil tyd met my spandeer.

Dis toelaatbaa­r om te twyfel.

Amsterdam is die hoofstad van Nederland.

Sy gaan 'n bietjie koffie maak.

Waar is die PowerPoint-aanbieding wat jy my belowe het?

Wie ook al één lewe red, red die wêreld in sy geheel.

Ek wil niemand seermaak nie.

Ek wil nie.

Ek loop vanaf die meisie.

My skoene is te klein.

Mag ons die taal laboratori­um gebruik?

Ek het gedink iets was vreemd.

Ek is net 'n onskuldige omstander.

Ek was net beskaaf.

Tom is terug af die trappe af.

Die voëls sing rondom die parkie.

'n Matroos het sy vriend gesien verdrink van uitputting.

Hoekom neem almal nie 'n sitplek nie?

Dit was moeilik vir hom om sy trots, wat hy na sy sukses gevoel het, weg te steek .

Die lug is blou, die see is ook blou. Die lug en die see is blou.

Mary is 'n boekwurm.

Ek is regtig gevlei om dit te hoor.

Die stad is nie die een wat ek ses jaar terug verlaat het nie.

Die reuk van gefermente­erde sojabone maak hom siek.

Hy is brandarm.

Ek sal saam met jou kom.

Ek het nie geweet jy kan so goed Frans praat nie.

Ek neig om nog 'n bottel bier te drink.

Onafhankli­k van wat hy doen, sal hy altyd geprys word.

Het enigiemand enige ander vrae?

Hy het probeer ontsnap.

Dis 'n goeie begin.

"Hy soek spesifiek jou; niemand anders nie, soos die Duiwel se private sekretaris gesê het toe hy Doktor Faustus wegneem," antwoord Mnr. Weller.

Hy sal teen die einde van die maand al sy geld uitgegee het.

Met die hulp van doktors, sal sy oor die siekte kom.

'n Onaangenam­e gevoel is altyd sleg.

Die klip voel nat.

Waar is my pa?

Translation from Hebrew to Afrikaans >>


Please help to correct the texts:

שיר על תרופות מבוא בשמו של הבורא הרחום, בורא בתחילתו ובסופו, הנצחי,

Hebrew

הסיכום הוכן לפי התוצאות של משא ומתן על שיתוף פעולה בין _____ לבין _________, שנוהל במהלך הביקור

Hebrew

אני צריך לקבל טור לרופא ד''ר בוווא חירורג בינה

Hebrew


Afrikaans Albanian Arabic Armenian Azerbaijan Basque Belorussian Bosnian Bulgarian Chinese Croatian Czech Danish Dutch English Estonian Finnish French Galician Georgian German Greek Hebrew Hindi Hungarian Icelandic Indonesian Irish Italian Japanese Kazakh Korean Kyrgyz Latin Latvian Lithuanian Macedonian Malagasy Malay Maltese Mongolian Norwegian (bokmal) Polish Portuguese Romanian Russian Serbian Slovak Slovenian Spanish Swahili Swedish Tagalog Tajik Tatar Thai Turkish Ukrainian Uzbek Vietnamese Welsh


en es ru de it fr pt id uk tr

© 2024 LangCrowd.com - human translation. Users translate sentences to other users. Privacy policy Terms of use Contact

Contact us: support@langcrowd.com