Translations from Afrikaans to Hungarian, translated by other users. Ask to translate, translate, learn! (original) (raw)

LangCrowd.com Users

en es ru de it fr pt id uk tr

Login Registration


Translation from Afrikaans to Hungarian:

Ons petrol is op.

Hy is geen apteker nie.

Dit is wonderlik.

Ek hou nie van slaai nie.

'n Halwe hoender met slaptjips asseblief.

Vrou is lief vir geskenke.

Ontbyt!

Tom wil enkellopen­d bly.

Ek sal dit aanbeveel.

Jy het botter.

Sy broer woon in die buiteland.

Daar is baie besienswaa­rdighede in die omgewing.

'n Duisend meter is een kilometer.

Gooi dit soontoe!

Daar is baie voordele.

Is hierdie piesangs ryp?

Dit is indrukwekk­end.

Ingeval probleme opduik, bel my.

Jy moet die krag afskakel.

Tom is nie net dom nie, maar ook slinks.

Tom was ook dronk.

Hoekom is jy so stil?

Laat die sjokolade in die mond smelt.

Die broek is vuil.

Eintlik het sy gelieg.

Jy sal dit berou.

Ek wil haar vriendin wees.

Ek ken al hulle name.

My skoonma glimlag nooit.

Ons het wyn gedrink.

Almal kyk.

Vir hoeveel nagte?

Wat doen sy?

Dit sal 'n goeie voorbeeld wees.

Ek is geduldig.

Sy gooi olie op die vuur.

Ek gaan haal glase.

Is daar genoeg stoele?

Tom moet 'n bietjie rus kry.

Ek het baie dinge gekoop.

Translation from Hungarian to Afrikaans >>


Please help to correct the texts:

Caroline Michelle Prejean (San Diego, Kalifornia, 1987. május 13. ), amerikai fotómodell,

Hungarian

Karin Victoria Silvstedt (Skellefteå, Svédország, 1974. szeptember 19. ) svéd fotómodell, az év

Hungarian

Anja Coleby (Sydney, Ausztrália, 1971. szeptember 30. ) ausztrál televiziós színésznő és újságíró.

Hungarian

A villák "A Bourzat" szívében a természet Corrèze fogja csábítani Önt sok előnye van. Ez a régi

Hungarian


Afrikaans Albanian Arabic Armenian Azerbaijan Basque Belorussian Bosnian Bulgarian Chinese Croatian Czech Danish Dutch English Estonian Finnish French Galician Georgian German Greek Hebrew Hindi Hungarian Icelandic Indonesian Irish Italian Japanese Kazakh Korean Kyrgyz Latin Latvian Lithuanian Macedonian Malagasy Malay Maltese Mongolian Norwegian (bokmal) Polish Portuguese Romanian Russian Serbian Slovak Slovenian Spanish Swahili Swedish Tagalog Tajik Tatar Thai Turkish Ukrainian Uzbek Vietnamese Welsh


en es ru de it fr pt id uk tr

© 2024 LangCrowd.com - human translation. Users translate sentences to other users. Privacy policy Terms of use Contact

Contact us: support@langcrowd.com