Olie (original) (raw)
Olie mag na die volgende onderwerpe verwys:
Lys van olieproduserende state, 'n lys van lande wat ruolie uit olieboorgate ontgin.
Plantaardige olie, wat uit sade of ander plantaardige bronne verkry word.
Ruolie, donkerbruin of groenerige vlambare vloeistof wat in die boonste strata van die aardkors voorkom.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir olie.
| Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
|---|