olie - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Verskeie olies.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| olie | olies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| olietjie | olietjies |
Vetterige vloeistof wat as 'n voedingstof, as 'n smeermiddel of as brandstof gebruik word.
Plantaardige olie word uit sade of ander plantaardige bronne gepers, terwyl ruolie van die boonste strata van die aardkors gepomp word.
ruolie, voedselolie, eteriese olie
| Vertalings: |
|---|
| Engels: oil(en) Nederlands: olie(nl) |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | olie |
| Verlede Tyd | ek | het geolie |
Olie toedien; met olie smeer.
Die fietsketting is stram, olie hom voor jy ry.
| Vertalings: |
|---|
| Engels: oil(en) Nederlands: oliƫn(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor olie.